언어/시사 아프리칸스어

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (4)

africa club 2002. 5. 24. 14:13

Die saak vir amnestie. . .  versoening, vryheid, vrede (4)


Rapport 21 April 2002
Willie Esterhuyse



Dit was in daardie stadium 'n prioriteit vir die verbode ANC. Dis moontlik dat die destydse NP-regering nie genoeg aandag hieraan gegee het nie omdat gemeen is die NP-regering kan dit later as 'n "kaart" teen die ANC gebruik. Uiteindelik het dit 'n "kaart" geword wat die ANC kon gebruik.
Soos destyds is ek steeds oortuig daarvan dat volhoubare versoening, en haar tweelingsuster, verdraagsaamheid, onlosmaaklik verbind is met algemene amnestie. Trouens, die werksaamhede van die WVK maak algemene amnestie m  r noodsaaklik  n haalbaar as vantevore.
Vervolging en vergelding spruit nie uit die meer betekenisvolle werksaamhede van die WVK nie. Trouens, die versoeningsresultate van die WVK sal met vervolging en vergelding deur die kop  n hart geskiet word.
Toegegee: dit sal veral die swart gemeenskap wees wat in di  verband die hand van versoening en verdraagsaamheid sal moet uitsteek. Kollektief en individueel was dit di  gemeenskap wat gely het onder apartheid en die wandade wat in die naam daarvan gepleeg is.
Dis in die etiek wel moontlik om te onderskei tussen bevoorregtes en verdruktes (regstreeks  n onregstreeks), tussen (selektiewe) toepassing van menseregte en (rassisties ge nspireerde) ontneming van menseregte, en tussen rule of law vir sommige en nie vir ander nie. En vir diegene aan die verkeerde kant van die vergelyking, geld ten minste kompensatoriese geregtigheid.

해석
사면 사건...화해, 자유, 평화  
그 상황(단계)에서는 (정치활동이) 금지된 ANC가 (일반사면을) 사용할 수 있는 우선권이 있었다. 그 때 NP 정부는 그것(일반사면)에 대해 충분한 주의를 기울이지 않았다. 왜냐하면 그들은 차후에 ANC에 대하여 (일반사면을) (협상의)카드로서 사용될 수 있다고 생각했기 때문이다. 결국 ANC에 의하여 사용될 수 있는 카드가 되었다.
나는 여전히 지속가능한 화해와 그 쌍두마차라고 할 수 있는 관용이 일반적인 사면과 뒤얽혀져 연결되어 있다는 확신을 가지고 있다. 사실, TRC의 활동은 전보다 일반사면이 더 필요한 실정이다.
기소와 보복은 TRC의 더 중요한 활동을 하지 못하게 한다. 사실, TRC의 화해결과는 기소와 보복을 하고 싶어하는 사람들의 머리와 가슴에 호소하고 있지 못하다.
일반적으로 인정하듯이, 이점에 있어서는 우선 화해와 관용의 흑인공동체의 사람들에게 확대될 것이다. 집단적으로 그리고 개인적으로 공동체는 아파르트헤이트에서 고통을 받았고 아파르트헤이트 정권하에서 행해진 잔악한 행위로 고통을 받았다.

사실, 윤리적으로 직접적으로든지 간접적으로든지 특권을 누린 사람들과 억압을 받은 사람들, 인권의 선택적인 이행과 인종차별에 영향을 받은 인권의 박탈과, 어떤 사람들에 대한 법의 적용을 받는 사람과 받지 못하는 다른 사람들 사이에서 구별되어질 수 있다. 그리고 비교에 의해서 잘못된 사람들은 적어도 보상적인 정의가 적용되어져야 한다.

단어 및 숙어
Aandag : s.nw. 주의(attention)
Aandag gee aan : 주의를 기울이다(to give attention to)
Algemeen: b.nw. 일반적인, 총체적인(general)
Betekenisvol (-le) : b.nw. 중요한(significant)
Bevoorregte (-s) : s.nw. 특권이 있는(privileged)
Destyds (-e) : b.nw. 그때, 동시에, 그러나(then, at the time)
Die hand van versoening uitsteek : 회해의 수단을 확대하다(to extend the hand of) reconciliation)
Etiek : s.nw. 윤리학(ethics)
Gemeenskap (-pe) : s.nw. 공동사회, 공동체(community)
Genoeg : b.nw. 충분한(enough)
Geregtigheid : s.nw. 정의(justice)
Ge nspireer (-de) : b.nw. 영감을 받은(inspired)
Haalbaar (-bare) : byw./b.nw. 실행할 수 있는, 가능한(feasible)
Hart (-e) : s.nw. 심장, 가슴(heart)
In daardie stadium : 그 단계에서(at that stage)
Individueel : byw./b.nw. 개이적인(individually)
Kaart (-e) : s.nw. 카드(card)
Kollektief : byw./b.nw. 집단적인, 집합적인(collectively)
Kop (-pe) : s.nw. 머리(head)
Ly (ge-) : ww. 경험하다, 겪다, 입다(suffer)
Meen (ge-) : ww. 고려하다, 생각하다(Consider, be of the opinion)
Mense/regte : s.nw. 인권(human rights)
Moontlik : byw. 가능한(possible)
Noodsaaklik (-e) : byw./b.nw 필수적인(essential)
Onderskei : ww. 구별하다, 두드러지게 하다(distinguish)
Onlosmaaklik : byw. 풀 수 없는, 해결할 수 없는(inextricably)
Onregstreeks (-e) : byw. 간접적으로(indirectly)
Ontneming : s.nw. 박탈(deprival)
Oortuig : byw. 확신을 가진, 신념있는(convinced)
Oortuig wees daarvan : ∼이라고 확신하다(to be convinced that)
Pleeg (ge-) : 위탁하다, 맡기다, 행하다(commit)
Prioriteit (-e) : s.nw. 중요성, 우선권(priority)
Rassisties (-e) : byw./b.nw. 인종차별주의자(racist)
Regering (-s) : s.nw. 정부(government)
Regstreeks (-e) : byw. 직접적으로(directly)
Selektief (-tiewe) : b.nw. 선택적인(selective)
Skiet (ge-) : ww. 쏘다(shoot)
Spruit (ge-) : ww. 흐르다, 범람하다 (flow)
Stadium (-s) : s.nw. 단계, 정도(stage)
Steeds : byw. 여전히(still)
Ten minste : 적어도(at least)
Toegee (-ge-) : ww. 허락하다, 인정하다(admit)
Toepassing (-s) : s.nw. 이행, 실행, 성취(implementation)
Troef/kaart (-e) : s.nw. 트럼프 카드(trump card)
Uiteindelik : byw. 결국, 드디어, 마침내(eventually)
Uitsteek (-ge-) : 늘리다, 확대하다(extend)
Vantevore : byw. ∼전에(before)
Verband (-e) : s.nw. 여기다, 간주하다(regard)
Verbind : byw. 연결된(linked)
Verbode : b.nw. 금지된(banned)
Verdrukte (-s) : s.nw. 억압받는 사람(oppressed)
Vergelding : s.nw. 보복(retaliation)
Vergelyking (-s) : s.nw. 비교, 대조(comparison)
Verkeerd (-e) : b.nw. 잘못된(wrong)
Versoenings/resultaat (-tate) : s.nw. 화해 결과(reconciliation result)
Vervolging (-s) : s.nw. 기소, 수행(prosecution)
Volhoubaar (-bare) : byw./b.nw, 지속가능한(sustainable)
Wandaad (-dade) : s.nw. 잔학한 행위, 포악(atrocity)
Werksaamheid (-hede) : s.nw. 활동(activity)