언어/시사 아프리칸스어 23

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (5)

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (5) Rapport 21 April 2002 Willie Esterhuyse Die morele, politieke, maatskaplike, ekonomiese en algemene strategiese belang van versoening en verdraagsaamheid in 'n kultureel diverse land soos Suid-Afrika is egter s dominant dat offers gebring moet word. Dit sal wel "teenprestasies" vereis, as teken van 'n verbintenis tot die land en..

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (4)

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (4) Rapport 21 April 2002 Willie Esterhuyse Dit was in daardie stadium 'n prioriteit vir die verbode ANC. Dis moontlik dat die destydse NP-regering nie genoeg aandag hieraan gegee het nie omdat gemeen is die NP-regering kan dit later as 'n "kaart" teen die ANC gebruik. Uiteindelik het dit 'n "kaart" geword wat die ANC kon gebru..

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (3)

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (3) Rapport 21 April 2002 Willie Esterhuyse Die vraag is egter: wat nou omtrent die stories van die verlede? Moet diegene wat wandade gepleeg het, maar nie bereid was om voor die WVK te getuig nie, gedwing word om hul stories voor 'n hof te vertel? Is, soos gedreig is, vervolging, en nie vrywaring nie, hul voorland? Of is die pad wat nou..

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (2)

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (2) Rapport 21 April 2002 Willie Esterhuyse Swartmense wat hul stories vertel het, meen steeds dat 'n belangrike komponent van 'n versoeningsproses, naamlik kompensatoriese geregtigheid (vergoeding aan di wat gely het), nie tot sy reg gekom het nie. Baie Afrikaners meen weer dat die "waarheid" oor die verlede eensydig deur die WVK b..

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (1)

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede Rapport 21 April 2002 Willie Esterhuyse Het die finale sluiting van die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) se deure onlangs ook die deur na die wandade van die verlede finaal gesluit? Hoe moet die wandade van die verlede vorentoe gehanteer word, veral daardie wandade wat nie op die agenda van die WVK gekom het nie? D t is die soort vrae w..