언어/아프리칸스어 강좌

LES TWAALF

africa club 2002. 4. 3. 08:58

LES TWAALF



'N BRIEF VAN WILLEM AAN SY VRIEND JAN

"Mooimeisiesfontein"
Distrik Standerton
Transvaal
10 Julie 1973


Beste Jan
Hoe gaan dit? Ek hoop dit gaan goed met jou. Het jy jou vriend vergeet? Waarom skryf jy nie aan my nie? Jy moet nie so jui wees nie, want hier op die plaas is dit baie stil. Nuus is baie skaars want ons kry nie baie koerante nie. Saans luister ons na die draadloos en ons hoor mooi musiek, maar gewoonlik gaan ons vroeg slaap.
Snags is dit baie koud en ek slaapp onder vier komberse. Van die vier provinsies is Transvaal die koudste in die winter. Natal se winterklimaat is baie aangenaam want dit is nie so koud nie, maar ek dink dit is gesond om die koue lug in jou longe te kry.    

Die plaaslewe is baie interessant en wens jy was ook hier. Jy sal die plaaslewe geniet, want ons in die stede ken nie die plaasmense so goed nie. Hulle is nie so haastig as ons nie, want hulle het 'n stiller lewe. Hulle werk baie hard, maar hulle het ook genoeg tyd vir plesier. Meneer Wessels en sy vrou is baie vriendelik en goed vir my en hulle help my baie met my Afrikaanse lesse.

Nou praat ek beter Afrikaans, want ek probeer om elke dag te praat. Maar die mense praat vir my te vinnig en ek kan nie altyd alles verstaan nie. Ek dink dit is 'n goeie manier om 'n taal te leer. Jy moet die taal hoor, lees, praat en skryf. Elke dag lees en skryf ek, want ek wil die taal goed ken. Ek probeer om 'n Afrikaanse koerant te lees, maar ek verstaan nie alles nie. Ek maak goeie vordering en binnekort sal ek jou wys wat ek kan doen.

Die eienaar van die plaas melk vyftig koeie en elke m re kry ons vars melk, room en botter. Die boer se vrou het baie hoenders en ek eet baie eiers. Daar is baie skape en beeste op die plaas. Elke week slag meneer wessels 'n skaap en die vars vleis is baie lekker. Ek eet te veel en ek dink ek sal te vet word. Jan, dink aan al die lekker kos en jou mond sal water.

Die boer het mooi perde en elke m re ry ek veld toe. Ek hou baie van die een perd, want hy is mak. Die eerste dag was ek bang om te 교, maar nou ken ek die perd en ek kan al geod ry.

Die stasie is nie ver van die plaas nie en my werk is om die briewe te gaan pos. Daar is nie 'n poskantoor op die stasie nie, maar die stasiemeester ontvang die briewe en verkoop posseels. Die naaste poskantoor is op die dorp, maar dit is te ver om elke dag dorp toe te ry. Vandag gaan ekkk stasie toe em my sitplek te bespreek, want die treine is nou baie vol.

Ek dink hierdie brief is nou lank genoeg. Ek weet jy is baie lui, maar skryf aan my voor ek vertrek en moenie my adres vergeet nie.
S  groete aan jou suster en Annie.

Jou vriend,
Willem.


해석
그의 친구 얀에게 보내는 윌리암의 편지

"Mooimeisiesfontein"
Distrik Standerton
Transvaal
10 Julie 1973

나의 친구 얀에게
안녕? 나는 네가 잘 지내고 있기를 바란다. 너의 친구를 잃어버렸니? 왜 너는 나에게 편지를 쓰지 않니? 너는 그렇게 게으르지 말아야 한다. 여기 농장에서의 생활은 아주 조용하다. 소식은 아주 드물다. 왜냐하면 우리는 많은 신문을 볼 수 없기 때문이다. 저녁에 우리는 라디오를 듣거나 좋은 음악을 듣지만 제시간에 잠자리에 든다.

저녁에는 매우 추워서 나는 4장의 담요를 덮고 잔다. 4개의 주중에서 트랜스발주는 겨울에 가장 추운 주이다. 나탈의 겨울날씨는 아주 온화하여 그렇게 춥지 않다. 그러나 나는 추운 날씨는 너의 폐에 좋을 것으로 생각한다.

농장의 삶은 아주 재미있다. 나는 네도 이곳에 있기를 바란다. 너는 농장의 삶을 즐 길 것이다. 왜냐하면 도시에서의 우리는 농장의 사람들처럼 그렇게 좋지는 않을 것이기 때문이다. 그들은 너무 바빠서 우리처럼 지낼 수 없다. 그들은 아주 힘들게 일을 하지만 또한 즐길 수 있는 충분한 시간이 있다. Wessels씨와 그의 부인은 아주 친절하고 나에게 아주 잘해준다. 그들은 나의 아프리칸스 공부를 도와주고 있다.

지금 나는 아프리칸스어를 더 잘 말할 수 있다. 왜냐하면 매일 말하려고 시도하고 있다. 그러나 이들은 나에게 빨리 말하고 있고 나는 그 모든 것들을 이해할 수 없다. 나는 이것이 언어를 배우는 좋은 방법이라고 생각한다. 너는 언어를 듣고, 읽고, 이야기하고 써야한다. 나는 매일 읽고 쓴다. 왜냐하면 나는 언어를 잘 알 고 싶기 때문이다. 나는 아프리칸스 신문을 읽으려고 노력하지만 나는 모두 이해할 수 없다. 나는 아주 좋은 진전을 이루고 있으며 곧 내가 할 수 있다는 것을 보여줄 것이다.

농장주인은 50마리의 소에서 우유를 생산하여 매일 아침 우리에게 신선한 우유와 크림, 그리고 버터를 생산한다. 농부의 아내는 많은 닭을 가지고 있고 나는 많은 계란을 먹는다. 농장에는 많은 양과 가축이 있다. 매주 Wessels씨는 양을 도살하고 신선한 고기는 아주 맛있다. 나는 아주 많이 먹고 마셔 살이 찔 것이다. 얀, 맛있는 음식을 먹고 마시는 것을 생각하면 너의 입에 침이 가득할 것이다.

역은 농장에서 멀지 않고 나의 일은 편지를 부치러 가는 것이다. 역에는 우체국이 없지만 역장은 편지를 받고 우표도 판다. 가장 가까운 우체국은 도시에 있지만 그곳은 말을 타고 가기에는 너무 멀다. 오늘 나는 나의 좌석을 예약하러 역에 갈 것이다. 왜냐하면 기차가 지금은 만원이기 때문이다.

나는 이 편지를 지금 충분히 길게 쓰고 있다. 나는 네가 아주 게으르지만 내가 떠나기 전에 편지를 쓸 것이라고 생각한다. 나의 주소를 잊지 마라.  
너의 누이과 Annie에게 안부전해주라.

너의 친구
Willem

단어 및 숙어
wens(-e) : 바람, 소망(wish, desire). (ge-) : 소망하다, 바라다(wish, desire).
slag(ge-) : 도살하다, 죽이다(kill)
long(-e) : vP, 허파(lung)
lug(-te) : 공기, 하늘(air, sky). (ge-) : 환기시키다, 정화하다, 공기를 쐬다, 바람을 통하게 하다(air, ventilate).
skaars # volop : 부족한(scarce) # 풍부한(plentiful)
e.g.) In die winter is groente skaars, daarom maak ons in die herfs Kimchi. : 겨울에는 채소를 구하기가 어렵기 때문에 우리는 가을에 김치를 준비한다.(In winters time vegetables are hard to come by, therefore we prepare Kimchi in autumn.)
radio(-s) : s.nw. 라디오(radio)
draadloos : s. nw. 라디오
kombers(-e) : s.nw. 담요(blanket)
kussing(-s) : s.nw. 베게(pillow)
onder : bw. ∼아래에(below)
laken(-s) : s.nw. 시트, 홑이불(sheet)
beddegoed : s.nw. 침구(bedclothes bedding)
lewe(-ns) : s.nw. 삶(life)
lese(ge-)/leef(ge-) : ww. 살다(live)
e.g.) leef en laat leef. : 나도 살고 남도 살게 하자(live and let live.)
manier(-e) : s.nw. 방법, 수단(manner, way)
wyse(-s) : s.nw. 방법, 수단(manner, way)
e.g.) op hierdie manier : 이 방법으로(in this way)
vordering : s.nw. 발전, 진보(progress)
binnekort : 곧(soon)
e.g.) Hierdie fliek word binnekort vertoon. : 이 영화는 곧 상영될 것이다.(This movie will be screened soon)
mak : b.nw. 길들인, 유순한(tame)
mak maak : ww. 길들이다, 복종시키다(tame)
brief(-we) : s.nw. 편지(letter)
sitplek(-ke) : s.nw. 좌석(seat)
lui : b.nw. 게으른(lazy)
hoop : 희망, 기대(hope)
stil(ge-) : 조용하다(quiet). (-le) : b. 조용한(quiet, calm)
hoor(ge-) : 듣다(hear)
luister(ge-) : 듣다(listen)
gewoonlik : 언제나(usually)
vroeg(vroe ) : 적시에, 제때에(timely, betimes)
snags : 밤사이에(during the nights)

'언어 > 아프리칸스어 강좌' 카테고리의 다른 글

Les Veertien  (0) 2002.04.17
Les Dertien  (0) 2002.04.10
Les Elf  (0) 2001.12.06
Les Tien  (0) 2001.11.21
Les Nege  (0) 2001.11.13