언어/아프리칸스어 강좌

Les Vyftien

africa club 2002. 4. 28. 20:26

Les Vyftien



TYD
1. Die name van die dae van die week is Sondag, Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag, Saterdag. : 주의 요일의 이름은 일요일, 월요일, 화요일, 수요일, 목요일, 금요일, 토요일이다.
2. Die name van die maande van die jaar is Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember. : 해의 월의 이름은 1월, 2월, 3월, 4월, 5월, 6월, 7월, 8월, 9월, 10월, 11월, 12월이다.
3. Hy het 'n week gelede gekom, maar hy het drie weke gelede aan my geskryf. : 그는 1주 전에 왔지만 그는 3주전에 나에게 편지를 썼다.
4. Verlede week het hy gekom, maar sy vrou het veertien dae gelede vertrek. : 그는 지난주 왔지만 그의 아내는 15일 전에 출발했다.
5. Aanstaande week vertrek ons na kaapstad toe. : 다음주 우리는 케이프 타운에 출발한다.
6. Oor veertien dae gaan ons na Johannesburg toe. : 14일 안에 우리는 요하네스버그에 갈 것이다.
7. Hierdie week sal ons baie Afrikaans praat. : 이번 주에 우리는 아프리칸스어를 많이 말할 것이다.
8. Vanjaar was dit baie warm, maar verlede jaar was dit koud. : 올해 우리는 아주 따뜻했다. 그러나 전해는 아주 추웠다.
9. Die vorige jaar was dit ook warm. : 그 전해도(앞의 문장과 연결되어 2년 전) 따뜻했다.
10. Die man was 'n rukkie gelede hier. : 그 사람은 조금전에 여기에 있었다.
11. Hy sal oor 'n rukkie hier wees. : 그는 얼마 안있어 여기에 있을 것이다.

DATUMS

1943 : Ne ntien(honderd) drie-en-veertig
1795 : Sewentien(honderd) vyf-en-ne ntig
1901 : Ne ntien(honderd)-en-een
1910 : Ne ntien(honderd)-en-tien
1920 : Ne ntien(honderd)-en-twintig
1921 : Ne ntien(honderd)-een-en-twintig
2002 : Tweeduisend-en-twee
2134 : Een-en-twintig(hondered)-vier-en-dertig

※ 년도를 표시할 때 천단위와 백단위는 하나의 단위로 생각하며 10단위와 1단위는 별개로 구분하여 en으로 연결하여 표시하는데 1단위가 먼저 10단위가 나중에 온다. 또한 백단위의 honderd는 빼고 사용할 수도 있다.

HOE LAAT IS DIT?

PIET: Hoe laat is dit nou?
JAN: Dit is nou op die kop vyfuur.
PIET: Wat s  jy, presies vyfuur?  
      Nee, dit kan nie so laat wees nie!
      Jou horlosie is tien minute voor.
      My horlosie se tien minute voor vyf.
JAN: Dit is nie waar nie. Jou horlosie is agter.
     Dit is nou presies een minuut oor vyf.
PIET: Hoe laat begin jou Afrikaanse les?
JAN: Gewoonlik begin die les om twintig minute voor ses.
PIET: En om sesuur hoor ons die nuus.
JAN: Ja, ons moet gou maak, want ons moet halfses (5.30) by die huis wees. Die eerste bus vertrek kwart oor vyf.
PIET: Sal daar tyd wees om jets te eet? Jy weet my trein vertrek om kwart voor sewe.
JAN: O, ek het gedink jou trein vertrek om kwart voor sewe voormiddag (6.45vm.)
PIET: Nee, die stasiemeester het gese om kwart voor sewe namiddag (6.45nm.) en ek wil om halfsewe by stasie wees.

해석
몇시니?

피트 : 지금 몇시니?
얀 : 정확히 지금 5시야.
피트 : 너 뭐라고 했니? 정확히 5시라구? 아니야, 정확하지 않은 것 같은데.
      너의 시계는 10분 빠르다. 내 시계의 5시 10분전이다.
얀 : 그것은 진실이 아니야. 너의 시계는 느려. 지금 정확히 5시 1분이야.
피트 : 몇 시에 너의 아프리칸스 수업이 시작되니?
얀 : 언제나 수업은 6시 20분전에 시작한다.
피트 : 그리고 6시에 우리는 뉴스를 들어.
얀 : 그래 우리는 서둘러야 해, 왜냐하면 우리는 5시 30분까지 집에 가야해. 첫 번째 버스가 5시 15분에 출발해.
피트 : 그 시간에 먹을 것이 있을까? 너는 내 기차가 7시 15분전(6:45)에 출발하는 것으로 알고 있지.
얀 : 오, 나는 너의 기차가 아침 6:45에 출발하는 것으로 생각했어.
피트 : 아니, 역무원이 오후 6:45분이라고 말했어. 나는 6:30분에 기차역에 가야해.
OEFENING 15

A. Gebruik die regte woorde uit die lys vir die volgende sinne: 다음 문장에 들어갈 알맞은 단어를 선택하여 넣으시오.

   gelede, kleingeld, sommige, oor, genoeg, om, verlede, halfsewe, dikwels, vorige, oor 'n rukkie, baai, hierdie, op die kop, dra, agter, kwartier, grootte, maande, telling, name, oor veertien dae, per, voor, vanjaar, aanstaande.

1. Ek ken daardie man goed, want ek het hom al dikwels gesien. : 나는 그를 아주 잘 안다. 왜냐하면 나는 그를 아주 자주 보았기 때문이다.
2. Ons gaan per trein Kaapstad toe, want ons het nie genoeg geld vir 'n motor nie. : 우리는 케이프 타운에 기차로 갈 것이다. 왜냐하면 우리는 자동차로 갈 충분한 돈이 없기 때문이다.
3. Hulle het tennis gespeel, maar ek kan nie die telling onthou nie. : 그들은 테니스를 했다. 그러나 나는 스코어를 기억하지 못한다.
4. Verlede jaar was die groente goedkoop, maar vanjaar is alles baie duur. : 지난해에는 채소가 아주 쌌다. 그러나 올해는 아주 비싸다.
5. Jy kan 'n paar minute wag, want hy sal oor 'n rukkie by die kantoor wees. : 당신은 몇 분 기다려야 한다. 왜냐하면 그가 사무실에서 잠시동안 있을 것이기 때문이다.
6. Ons gaan vandag na die kus toe en sal oor veertien dae weer terug wees. : 우리는 오늘 해안에 가서 14일 후에 돌아올 것이다.
7. Sommige mense kan 'n taal baie gou leer. : 어떤 사람들은 언어를 아주 쉽게 배운다.
8. By die huis dra hy sy ou skoene. : 집에서 우리는 신발을 모두 벗는다.
9. Ek sal aanstaande week vir jou daardie grammofoonplaat koop. : 다음주에 나는 당신을 위해 측음기 판(gramophone record)을 살 것이다.
10. Sy het 'n kwartier vir daardie k rel gewag. : 그녀는 그곳에서 그녀의 남자친구를 15분이나 기다렸다.
11. Jou horlosie is voor want dit kan nie so laat wees nie. : 너의 시계는 빠르다, 왜냐하면 그것은 너무 늦지 않기 때문이다.
12. Twee weke gelede het ek hom in die poskantoor gesien. : 2주 전에 그를 우체국에서 보았다.
13. Ken jy al die name van die dae van die week en die maande van die jaar? : 당신은 주의 요일과 해의 달을 모두 알고 있습니까?
14. Om vyfuur kan jy 'n koerant by daardie winkel kry. : 5시에 당신은 가게에서 신문을 볼 수 있을 것이다.
15. Jy kan die skip in die baai sien. : 당신은 만에서 배를 볼 수 있을 것이다.
16. Verlede jaar was dit warm, maar die hierdie jaar was die baie warmer. : 지난해는 따뜻했다. 그러나 올해는 더 따뜻하다.
17. Het jy kleingeld vir 'n rand? : 당신은 랜드를 교환할 잔돈이 있습니까?
18. Dit is nou op die kop sesuur en ek sal om halfsewe voor die poskantoor vir jou wag. Nee, jou horlosie moet agter wees, want dit is al tien minute oor ses. : 지금 정확히 6시고 나는 우체국 앞에서 6:30분에 당신을 기다릴 것이다. 아니, 당신의 시계는 느리다. 왜냐하면 이미 시간이 6:10분이다.
19. Die grootte van die kamer is ses by vyf meters. : 방의 크기는 5-6m이다.
20. Ons sal julle voor Woensdag kom besoek. : 우리는 수요일 전에 당신을 방문할 것이다.

단어 및 숙어
op die kop : 정확히(exactly) ; 무게, 거리, 시간등 모든 단위에서 사용함.
e.g.) Hy weeg op die kop 50 kg. : 그는 정확히 50kg을 달았다.(He weighs exactly 50kg.)
     Ek woon op die lop 'n kilomenter van hier. : 나는 정확히 여기서부터 1km 떨어진 곳에 산다.(I live exactly one kilometre from here.)
gelede : 전에(ago)
verlede : 지난(last)
aanstaande/ volgende : 다음(next)
oor : 시간 안에(in)
vanjaar : 올해
verlede jaar : 전해, 지난해
vorige jaar : 전해, 지난해
'n rukkie : 조금, 약간(a little)
oor 'n rukkie : 이윽고, 얼마 안 있어(presently), 잠시
lys(-te) : 목록, 표(list, catalogue). (ge-) : 목록에 올리다, 뼈대를 잡다(list, frame)
gelede : 고생하는 사람, 환자(suffered). (bw). 과거, 전에(past, ago)
kleingeld : 작은 돈, 동전
sommige : 약간, 얼마간의( some)
oor : ∼에 대하여
oor1 : bw. 과거에(past)
oor2(ore) : 귀(ear)
oor3 : adv. & prep. ∼을 지나서(over)
oor4 : conj. 왜냐하면(because)
genoeg : 충분한(enough, sufficient)
om : ∼에 대하여(about, at)
verlede : 이전의, 과거의
halfsewe : 7:30분
dikwels : 종종(often), 자주
vorige : 지난, 이전의
oor 'n rukkie :
baai(-e) : 만, 후미(bay, inlet)
hierdie : 여기, 이곳
dra(ge-) : 버티다, 바치다(carry on shoulder), 옷을 입다(wear(clothes))
agter : prep. ∼뒤에(behind). adv. 뒤에(back), 천천히(slow)
kwartier(-e) : 15분(quarter)
grootte(-s) : 크기(size), 넓이, 크기(extent), 크기, 중요성(magnitude)
per : ∼ 마다, ∼을 거쳐, ∼의 옆을 지나서(by, via, per)
telling(-e,-s) : 조사, 계정, 계산, 점수(census, tally, score, addition)
grammofoonplaat : 축음기 판(gramophone record)
grammofoon(....pone) : 축음기(gramophone)

'언어 > 아프리칸스어 강좌' 카테고리의 다른 글

Les Sestien  (0) 2002.05.23
Les Veertien  (0) 2002.04.17
Les Dertien  (0) 2002.04.10
LES TWAALF  (0) 2002.04.03
Les Elf  (0) 2001.12.06