언어/시사 아프리칸스어

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (5)

africa club 2002. 5. 31. 08:32

Die saak vir amnestie. . .  versoening, vryheid, vrede (5)


Rapport 21 April 2002
Willie Esterhuyse



Die morele, politieke, maatskaplike, ekonomiese en algemene strategiese belang van versoening en verdraagsaamheid in 'n kultureel diverse land soos Suid-Afrika is egter s  dominant dat offers gebring moet word. Dit sal wel "teenprestasies" vereis, as teken van 'n verbintenis tot die land en sy mense. Soos wat die sakesektor reeds gedoen het met die instelling van die Besigheidstrust en wat dr. Anton Rupert doen met sy vredesparke.

Afrikaners het nog nie genoeg konkreet laat blyk dat hulle passievol verbind is tot die ontwikkeling van die land en  l sy mense nie.

Die versoening- en verdraagsaamheidstorie, wat nog baie ver van voltooi is, gaan ho  eise aan alle outeurs stel. Dis immers 'n individuele  n kollektiewe storie. Dis ook 'n nuwe storie. En hopelik ook 'n inspirerende storie. Dis 'n storie wat nie uitsluit dat diegene wat wandade gepleeg het, n  algemene amnestie wel hulle storie moet vertel nie. Ter wille van hulself en ter wille van di  wat gely het.

Daar kan aanvaar word dat daar sonder versoening nooit werklik van vrede en vryheid in hierdie land sprake sal wees nie. En versoening, as morele taak, vra offers. As algemene amnestie die proses van versoening kan verstewig, is dit nie 'n te groot offer om te bring nie.

Die Mbeki-regering sal 'n wapperende versoening- en verdraagsaamheidsvlag hys as algemene amnestie aangekondig word. Die vraag is wel - en dit word in swart geledere gevra - hoe sal Afrikaners op hierdie vlag reageer?

해석
사면 사건...화해, 자유, 평화(5)  
그러나 남아공 같이 문화적으로 다양한 국가에서 화해와 관용의 도덕적, 정치적, 사회적, 경제적, 그리고 일반적 이익은 너무나 중요하여 희생이 있어야 한다. 보복은 사실 국가와 국민들에게 공약의 표시로서 요구되어질 것이다. 사업분야에서는 이미 사업적 신뢰가 구축되었고 안톤 루퍼트 박사는 평화공원을 계획하고 있다.

아프리카너들은 그들이 열정적으로 국가의 발전과 국민들에게 약속했던 것을 분명하게(구체적 조건에 따라) 충분하게 보여주지 못했다.

완벽과는 멀리 떨어져 있는 화해와 관용의 이야기는 모든 작가들에게 최고의 요구가 될 것이다. 사실 그것은 개인적이며 집합적인 이야기이다. 또한 새로운 이야기이다. 그리고 또한 희망적으로 용기를 불어넣어주는 이야기이다. 잔학한 행위를 했던 사람들을 배제하지 않는 이야기는 일반사면후에 그들의 이야기를 해야만 한다. 자신의 관점에서 고통받았던 사람들의 관점에서 말이다.

진정한 화해 없이는 남아공에 결코 자유와 평화가 올 수 없다는 것을 받아들일 수 있다. 그리고 도덕적 임무처럼 화해는 희생을 요구한다. 만약 일반사면이 화해과정을 강화시킬 수 있다면 너무 가혹한 희생은 아니다.

음베키 정부는 일반사면을 공고하여 화해와 관용의 깃발을 휘날릴 것이다. 흑인들의 질문은 아프리카너들이 어떻게 이 깃발에 반응할 것인가 이다.

단어 및 숙어
aankondig (-ge-) : ww. 알리다, 공고하다(announce)
Aanvaar : ww. 받아들이다(accept)
Belang (-e) : s.nw. 이익(interest)
Besigheids/trust (-s) : s.nw. 사업신뢰(business trust)
Divers (-e) : b.nw. 다양한(diverse)
Dominant : b.nw. 지배적인, 우세한(dominant)
Eis (-e) : s.nw. 요구(demand)
Ekonomies (-e) : b.nw. 경제적인(economic)
Hopelik : byw. 희망적으로(hopefully)
Immers : byw. 사실(indeed)
Inspirerend (-e) : b.nw. 고무시키는, 영감을 주는(inspiring)
Konkreet : byw. 구체적으로(concretely)
Kultureel (kulturele) : byw. 문화적으로(culturally)
Maatskaplik (e) : b.nw. 사회적인(social)
Moreel (morele) : b.nw. 도덕적인(moral)
n Vlag hys : 깃발 게양(hoist a flag)
n Vlag stryk : 깃발 하강(lower a flag)
Nooit : byw. 결코(never)
Offer (-s) : s.nw. 희생, 희생물(sacrifice)
Om verbind te wees tot : 관련되다, 전념하다, 약속되어지다(to be commit ted to)
Ontwikkeling (-s) : s.nw. 발전(development)
Outeur (-s) : s.nw. 작가(author)
Passievol : byw. 열열히(passionately)
Politiek (-e) : b.nw. 정치적인(political)
reageer (ge-) : ww. 반응하다(react)
Sake/sector (-e) : s.nw. 사업분야(business sector)
Srategies (-e) : b.nw. 저략적인(strategic)
Taak (take) : s.nw. 임무(task)
Teen/prestasie : s.nw. 응분의 대상, 보복(quid pro quo)
Teken (-s) : s.nw. 기호, 신호(sign)
Ter wille van : (나라 등을) 위하여(in the interest of)
Uitsluit (-ge-) : ww. 배제하다, 제외하다(exclude)
Verbintenis (-se) : s.nw. 위탁, 위임, 공약(commitment)
Vereis : ww. 요구하다, 요청하다(require)
Verstewig : ww. 강화하다(strengthen)
Vlag (vlae) : s.nw. 깃발(flag)
Voltooi : b.nw. 완전한(completed)
Vredes/park (-e) : s.nw. 평화공원(peace park)
Wapperend : b.nw. 펄펄 휘날리는(flaunting)
Werklik : byw. 진정으로(really)