언어/시사 아프리칸스어

Bishops gesels straks direk met hul Mark in ruimte

africa club 2002. 4. 10. 08:31

Bishops gesels straks direk met hul Mark in ruimte


Rapport 06/04/2002 06:47 PM - (SA)
Redaksie


Bishops High, een van die bekendste private skole in die Kaap, is besig met onderhandelinge om van di  skool ook 'n monitorsentrum te maak van waar direk met Mark Shuttleworth, 'n vorige hoofseun, in die internasionale ruimtestasie gepraat kan word.

Shuttleworth, die jong IT- miljard r van Durbanville, vertrek op 'n datum tussen 24 en 29 April (as die weer toelaat) met die Sojoes-ruimtetuig van die Russiese Baikonoer- lanseersentrum op 'n tog van tien dae na die ruimtestasie.
Indien alles volgens plan verloop, sal di  seunskool in Rondebosch die eerste skool in Suid-Afrika wees wat direkte verbinding met die ruimtestasie sal h .
Shuttleworth, die eerste man in Afrika wat s  'n reis gaan meemaak, berei hom tans in Star City, buite Moskou , voor om die geskiedkundige reis te onderneem.
Shuttleworth wat glad nie sy alma mater vergeet het nie, het ook Bishop's se wiskunde- onderwyser, mnr. Tom Fair, genooi om die lansering in Rusland by te woon.
Fair is deel van 74 ander gaste wat Shuttleworth na Rusland vir die lansering gaan laat vlieg.
Fair s  die afgelope week hy het nie in sy wildste drome kon droom dat hy die verafgele  lanseerbasis in Rusland ooit sou besoek nie.
Bishop's se skoolhoof, mnr. Grant Nupen, s  die skool is tans vasgevang in "pendeltuig- koors".
Hy s : "Om 'n direkte verbinding soos die van die skool na 'n internasionale ruimtestasie te h , is 'n motivering vir die seuns, insluitende di  wat nie wetenskap bestudeer nie.
"Ons verstaan dat hulle direk met Mark sal kan gesels."
Hoewel Fair nie Shuttleworth by Bishops onderrig het nie, s  hy sy herinneringe van die miljard r is dat hy 'n ywerige boekleser en briljante wiskunde- student was.
"Hy het altyd in die tegnologie belanggestel en die ruimtereis bewaarheid sy persoonlike droom." s  Fair.
Shuttleworth se beoogde ruimtevaart het belangstelling in tegnologie en die wetenskap onder talle Suid-Afrikaners aangewakker.Hy hoop ook sy reis wakker nuwe geesdrif aan vir wiskunde en wetenskap as skoolvak.
Shuttleworth neem ook drie eksperimente vir die Suid- Afrikaanse wetenskapsgemeenskap saam met hom die ruimte in.
Een van die projekte is 'n poging om 'n MI-virus onder zero swaartekrag as vaste vorm te ontleed, met die hoop dat sodra dit bestraal word, dit 'n akkurate sig van die virus- struktuur sal gee.
Tot op hede kon wetenskaplikes nie daarin slaag nie.

해석
비숍은 아마 마크(Mark)와 우주로 직접 가게 될 것이라고 말했다.  

케이프 타운에서 가장 잘 알려진 사립학교인 비숍(Bishops) 고등학교는 학교를 감시센터로 만드는 작업으로 매우 바쁜데 전 학생회장인 마크 셔틀워스(Mark Shuttleworth)가 직접 국제적인 우주정거장에 가는 문제를 논의하고 있다.

더르반빌(Durbanville)에 사는 IT산업 억만장자인 셔틀워스는 4월 24-29일 사이에 만약 날씨가 허락한다면 Baikonoer 우주정거장에 약 10일 동안 소유즈 소련 우주선을 타고 우주여행을 할 뎨정이다.

만약 모든 것들이 계획대로 된다면 론더보쉬에 있는 이 남자학교는 남아공에서 첫 번째로 우주정거장에 간 학교가 될 것이다.

단어 및 숙어
Bekend(bekend  bekender  bekendste)(-e) : b.nw. 잘 알려진(well-known)
Privaat (private) : b.nw. 개인적인(private)
Skool (skole) : s.nw. 학교(school)
Is besig met : ∼한 일로 바쁘다(is busy with)
Onderhandeling (-e) : s.nw. 협상, 타협(negotiations)
Monitor/sentrum (-s) : s.nw. 감시센터(monitoring centre)
Direk : bw. 직접적으로(directly)
Vorig (-e) : b.nw. 먼저의, 이전의(former)
Hoof/seun (-s) 수석학생(head boy)
Internasionaal (-nale) : b.nw. 국제적인(international)
Ruimte/stasie (-s) : s.nw. 우주 정거장(space station)
Praat (ge-) : ww. 말하다(speak)
Gesels : ww. 이야기하다(Talk)
Gesels met : ∼에게 말하다(talk to)
Ruimte (-s) : s.nw. 공간(space)
straks : 아마(perhaps)
miskiem : 아마(maybe, perhaps)
Jong : b.nw. 젊은(young)
IT : s.nw. IT산업(IT : Information Technology)
Miljard r (-s) : s.nw. 억만장자(billionaire)
Vertrek : ww. 출발하다, 벗어나다(depart)
Vertrek op : 빗나가다, ∼에서 벗어나다(depart on)
Datum (-s) : s.nw. 날짜(date)
Tussen : voors. ∼사이에(Between)
Weer : s.nw. 날씨(weather)
Toelaat (-ge-) : ww. 허락하다(permit, allow)
As die weer toelaat : 날씨의 상황(weather permitting)
Ruimte/tuig (-tuie) : s.nw. 우주선(space craft)
Russies (-e) : b.nw. 러시아인(Russian)
Lanseer/sentrum (-s) : s.nw. 발사대(launching site)
Tog (-te) : s.nw. 여행(trip)
Indien : voegw. 만약(If)
Alles : voorn. 무엇이든지, 모두(Everything)
Volgens : bw. ∼에 따라(according to)
Plan (-ne) : s.nw. 계획(plan)
Verloop : ww. go, 경과하다(elapse)
Indien alles volgens plan verloop : 만약 모든 것들이 계획대로 된다면(if everything goes according to plan)
Seun/skool (-skole) : s.nw. 남자학교(boys school)
Eerste : telw. 첫번째로(First)
Verbinding (-s) : s.nw. 접촉(contact)
Verbinding h  met : ∼와 접촉하다(have contact with)