언어/시사 아프리칸스어

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (1)

africa club 2002. 4. 24. 08:59

Die saak vir amnestie. . .  versoening, vryheid, vrede


Rapport 21 April 2002
Willie Esterhuyse



Het die finale sluiting van die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) se deure onlangs ook die deur na die wandade van die verlede finaal gesluit? Hoe moet die wandade van die verlede vorentoe gehanteer word, veral daardie wandade wat nie op die agenda van die WVK gekom het nie?
D t is die soort vrae wat nou weer sterk op die voorgrond staan.

Die instelling van die WVK het destyds verskillende reaksies ontlok. Radikale, veral in swart geledere, het vergelding gesoek, nie versoening nie. Hulle het verhore deur howe of spesiale Neurenberg-agtige tribunale ge is.

In ander kringe, veral in Afrikanergeledere en onder 'n klompie swart stemme uit KwaZulu-Natal, het versoening beteken: "Vergeet die verlede. As jy dit nie doen nie, bedoel jy dit nie ernstig met verdraagsaamheid nie." Sommige van hulle het ten regte teen die gevaar van selektiewe moraliteit gewaarsku.

Verreweg die meeste Suid-Afrikaners was ten gunste van die instelling van die WVK en die opdrag wat die kommissie ontvang het. Onder hierdie mense was daar wel later verskil van mening oor die manier waarop die WVK sy opdrag uitgevoer het, en veral die uitkoms van die proses.


해석
사면 사건...화해, 자유, 평화  

진실과 화해위원회(TRC)의 마지막 종결은 최근에 또한 과거의 잘못된 행위(인권유린)의 문을 닫은 것일까? 특히 잘못된 행위들이 TRC의 의사일정에서 다루어지지 않은 과거의 악행은 어떻게 다루어질 것인가?

이런 종류의 질문들에 초점이 맞추어지고 있다.

TRC의 설립은 그 당시에 다른 반응을 일으켰다. 급진적인 사람들, 특히 흑인들은 화해가 아니라 보복을 추구했다. 그들은 뉘른베르그같은 재판을 열 것을 주장했다.

다른 집단의 사람들, 특히 아프리카너와 크와줄루 나탈에 거주하는 소수의 흑인들은 화해는 "과거를 잊어라, 만약 당신이 그렇게 하지 않으면 당신은 관용에 대해서 심각하게 생각하지 않는 것을 의하는 것이다"라고 의미한다고 생각했다. 그들 중 일부는 정확히 말하면 선택적인 도덕의 위험에 대해 경고 하였다.

대다수의 남아공 사람들은 TRC의 설립과 위원회에 대한 법적 위임에 대해 찬성하였다. TRC가 진행되는 상황에 따라 이 사람들 중에는 나중에 다른 의견을 주장하기도 했다.


단어 및 숙어
Agenda (-s) (alt.: sakelys) : s.nw. 의사일정, 협의사항(agenda)
Amnestie : s.nw. 사면(amnesty)
Ander : b.nw. 다른(other)
bedoel : ww. 의미하다, 뜻하다(Mean) ; 무엇을 말할 때, 또는 어떤 것을, 무엇을 의미한다고 설명할 때 사용한다.
beteken : ww. 의미하다, 뜻하다(mean)
Destyds : bw. 그 때에, 그 당시에(at the time)
e.g.) In 1981 is Louis gebore. Destyds het ek in Bloemfontein gewerk. : 1981년에 루이는 태어났다. 그 당시 나는 블룸폰테인에서 일하고 있었다.(In 1981 Louis was born. At that time I was working in Bloemfontein.)
Deur (-e) : s.nw. 문(door)
Die meeste : s.nw. 대다수(the majority of)
Dit staan op die voorgrond : 초점이 그곳에 맞추어져 있다.(The focus is on it)
doen (ge-) : ww. ∼하다(Do)
Eis (ge-) : ww. 요구하다(demand)
ernstig(ernstig, ernstiger, ernstigste) : bw. 심각하게, 진지하게(Seriously)
Finaal (finale) : b.nw. 최후의, 결정적인(final)
Geledere : s.nw 등급, 계급(ranks)
gevaar (gevare) : s.nw. 위험(danger)
Hanteer (ge-) : ww. 만지다, 조종하다(Handle)
Hierdie : voorn. 이것/이것들(This/these)
Hof (howe) : s.nw. 법정(court)
In Afrikanergeledere : 아프리카너 계급에서(in Afrikaner ranks)
Instelling : s.nw. 설립, 창설(establishment)
Kommissie (-s) : s.nw. 위원회, 임무, 위임(commission)
Kring (-e) : s.nw. 집단, 모임, 원, 범위(circle)
e.g.) In sekere kringe in Potchefstroom is hy goed bekend. : 그는 포쳐에 있는 어떤 모임들에서 잘 알려져 있다.(He is well-known in certain circles in Potchefstroom.)
Manier (-e) : s.nw. 방법, 길(way, manner)
Mening (-s) : s.nw. 의견(opinion)
moraliteit : s.nw. 도덕, 도의(morality)
n klompie : s.nw 몇몇의 적은 수의(a number of, a few)
Nou : bw. 지금(now)
Onder : voors. ∼의 사이에(Among)
Onlangs : bw. 최근에(recently)
Ontlok : ww. 일어나다, 발생하다(give rise to)
Ontvang : ww. 받다(receive)
Opdrag (-te) : s.nw. 명령, 위임(mandate)
Proses (-se) : s.nw. 진행, 과정(process)
Radikaal (radikale) : s.nw. 급진적인(radical)
Reaksie (-s) : s.nw. 반응, 대응(reaction)
Saak (sake) : s.nw. 경우, 사건(case)
selektief (selektiewe ) : b.nw. 선택적인, 가리는(selective)
Sluit (ge-) : ww. 닫다, 잠그다, 폐쇄하다(close, lock)
Sluiting (-s) : s.nw. 종결, 마감(closing)
sommige : voorn. 얼마간의, 약간의(Some )
Soort (-e) : s.nw. 유, 형식(type)
Spesiaal (spesiale) : b.nw. 특별한(special)
Staan (ge-) : ww. 서다, 서있다.(stand)
stem (-me) : s.nw. 목소리, 발언(voice)
Sterk : bw. 강하게(Strongly)
Swart : b.nw. 검은(black)
Ten gunste van : ∼에 찬성하여, 편을 들어(in favour of)
ten regte : 정확하게(correctly)
Tribunal (tribunale) : s.nw. 판사석, 법정(tribunal) : 특별재판, 특별법정
Uitkoms (-te) : s.nw. 결과, 성과(outcome)
Uitvoer (-ge-) : ww. 이행하다, 실행하다, 수행하다(Perform)
Veral : bw. 특히(Particularly)
verdraagsaamheid : s.nw. 관용, 아량(tolerance)
vergeet : ww.잊다, 잃어버리다.(forget)
Vergelding : s.nw. 보복(retaliation)
Verhoor (verhore) : s.nw. 재판(trial) ; 정상적인 법정이 열리는 재판
Verlede : s.nw. 과거(past)
Verreweg : bw. 탁월한, 대단히, 아주(By far)
e.g.) Hy is verreweg die stakste man wat ek ken. : 그는 내가 알고 있는 사람중 대단히 강한 사람이다.
Verskil van mening oor : ∼에 대한 다른 의견(difference of opinion about)
Verskillend (-e) : b.nw. 다른(different)
Versoening (-s) : s.nw. 화해(reconciliation)
Voorgrond (-e) : s.nw. 전경, 최전면(foreground)
Vorentoe : bw. 미래에(in future)
Vraag (vrae) : s.nw. 질문(question)
Vrede : s.nw. 평화(peace)
Vryheid (vryhede) : s.nw. 자유(freedom)
waarsku (ge-) : ww. 경고하다(Warn)
waarsku teen : ∼에 대하여 경고하다(warn against)
Wandaad (-dade) : s.nw. 악행, 범죄(misdeed)
Weer : bw. 다시(Again)
Wel : bw. 사실(in fact)
WVK : 진실과 화해 위원회(TRC)