언어/시사 아프리칸스어

Die saak vir amnestie. . . versoening, vryheid, vrede (2)

africa club 2002. 5. 2. 08:42

Die saak vir amnestie. . .  versoening, vryheid, vrede (2)


Rapport 21 April 2002
Willie Esterhuyse



Swartmense wat hul stories vertel het, meen steeds dat 'n belangrike komponent van 'n versoeningsproses, naamlik kompensatoriese geregtigheid (vergoeding aan di  wat gely het), nie tot sy reg gekom het nie.

Baie Afrikaners meen weer dat die "waarheid" oor die verlede eensydig deur die WVK belig is en dat daar nie veel van versoening tereg gekom het nie.

My persoonlike mening is dat die instelling van die WVK moreel  n strategies noodsaaklik was, dat sy werk meer positiewe as negatiewe resultate tot gevolg gehad het en dat dit wel 'n bydrae tot die proses van versoening gelewer het.

Di  standpunt is gegrond op die reg van mense om hul stories te vertel. En op die gegewe dat die vertel van stories 'n helende en heilsame persoonlike en maatskaplike uitwerking het - hoe afgryslik daardie verhale soms ook al is. Versoening, en verdraagsaamheid, haar tweelingsuster, is nie sonder die vertel van ingrypende stories moontlik nie. Dis waarom die meeste tekste met 'n morele en geloofsdimensie volgeprop is met ingrypende stories.

해석
사면 사건...화해, 자유, 평화  

그들의 이야기를 말한(진실을 이야기한) 흑인들은 화해의 과정으로서 여전히 중요한 요소라고 생각된다. 고통받은 사람들에게 이루어진 보상은 충분하게 받고 있지 못하다.

한편, 많은 아프리카너들은 TRC는 일방적인 입장에서 과거의 진실에만 집중하고 있으며 이는 폭넓은 화해를 가져오기 어렵다고 이야기 하고 있다.

나의 개인적 의견은 TRC의 설립은 도덕적으로나 전략적으로 필요한 것이라는데 동의한다. TRC의 작업은 부정적인 결과를 가져온다기 보다는 긍적적인 결과를 가져오며 사실 화해에 기여한다고 볼 수 있다.

그들의 이야기속에 나오는 의견들은 인간의 권리에 기초하고 있다. 진실을 말하는 것은 그런 소름끼치는 이야기를 통하여 개인적인 고통을 치유하고 아물게 한다는 가정에 근거한다. 쌍둥이 자매와 같은 화해와 관용은 결정적인(외상이 있는) 이야기(진실된 이야기) 없이는 이루어질 수 없다. 그러한 이유 때문에 도덕적이고 종교적인 영역과 함께 대부분의 진실을 밝히는 이야기들이 말해진다.

단어 및 숙어
Afgryslik : bw. 섬뜩한, 소름끼치는(gruesome)
Belangrik (-e) : b.nw. 중요한(important)
Belig : ww. 보여주다, 지시하다(show, indicate)
Bydrae (-s) : s.nw. 기여, 공헌(contribution)
Die meeste : 대부분(most)
Eensydig : bw. 일방적인(one-sidedly, unilaterally)
Gegewe : s.nw. 주어진 것, 이미 아는 것(given)
Gegrond op : bw. ∼에 근거한(based on)
Geloofs/dimensie (-s) : s.nw. 종교적 영역(religious dimension)
Geregtigheid : s.nw. 공평, 정의(justice)
Heilsaam : b.nw. 건강한(healthy)
Helend : b.nw. 치료의(healing)
Ingrypend (-e) : b.nw. 결정적인, 명확한(decisive)
Instelling (-s) : s.nw. 설립, 제도화(establishment, institution)
Kompensatories (-e) : b.nw. 보상의(compensatory)
Komponent (-e) : s.nw. 구성요소, 성분(component)
Ly (ge-) : ww. 고통받다(suffer)
Maatskaplik (-e) : b.nw. 사회적인(social)
Meen (ge-) : ww. 간주하다. 생각하다(reckon, be of the opinion)
Mening (-s) : s.nw. 의견(opinion)
Moontlik : b.nw. 가능한(possible)
Moreel : bw. 도덕적으로(morally)
Morele : b.nw. 도덕적인(moral)
n bydrae lewer: 기여하다(to make a contribution)
Naamlik :bw. viz., 주로(namely, it is)
Negatief (negatiewe) : b.nw. 부정적인(negative)
Nie veel : 많지 않은, 적은(not much)
Noodsaaklik (-e) : bw. 필수적인(necessary)
Persoonlik (-e) : b.nw. 개인적인(personal)
Positief (positiewe) : b.nw. 긍정적인(positive)
Proses (-se) : s.nw. 과정(process)
Reg (-te) : s.nw. 권리(right)
Resultaat (-tate) : s.nw. 결과(result)
Soms : bw. 때때로, 이따금(sometimes)
Standpunt (-e) : s.nw. 견지, 관점, 견해(point of view)
Steeds : bw. 여전히(still)
Storie (-s) : s.nw. 이야기(story)
Strategies : bw. 전략적으로(strategically)
Swart/mens (-e) : s.nw. 흑인(black people)
Teks (-te) : s.nw. 텍스트, 본문(text)
Teregkom (-ge-) : ww. ∼로부터 가져오다(To come from)
Tot gevolg h  : 결과를 초래하다, 가져오다(to have as a result, lead to)
Tot sy reg kom : 충분한 주의를 받다(to be given enough attention, to come into its own)
Tweeling/suster : s.nw. 쌍둥이 자매(twin sister)
Uitwerking : s.nw. 영향, 충격(influence, impact)
Vergoeding : s.nw. 보상(compensation)
Verhaal (-hale) : 이야기(story)
Verlede : s.nw. 과거(past)
Versoening : s.nw. 화해(reconciliation)
Versoenings/proses (-se) : s.nw. 화해과정(reconciliation process)
Vertel : s.nw. 이야기(telling)
Vertel : ww. 말하다(tell)
Volprop (-ge-) : 채우다, 넣다(stuff, full, fill)
Waarheid (waarhede) : s.nw. 진실(truth)
Weer : bw. 다시(Again)
Werk : s.nw. 작업, 임무(work)