De Wet se Kersdagverrassing lei tot Boere-sege Die Burger, 21 Desember 2001 LEOPOLD SCHOLTZ DIS in die vroegste oggendure, skuins n middernag op Kersdag 25 Desember 1901 in die Boererepubliek van die Oranje-Vrystaat. Die Anglo-Boereoorlog woed al twee jaar lank. In alle stilte kruip 'n Boerekommando van sowat 600 man uit teen die steil helling aan die oostekant van Groenkop op die plaas Twe..