Les Dertien KOM LAAT ONS SING 1. Hier is 'n Afrikaanse volksliedjie. : 이것은 아프리칸스 민요다. 2. Sommige mense dink dit is die Afrikaanse volkslied, maar dit is nie. : 어떤사람은 아프리칸스 국가를 생각하지만 아니다. 3. Ek dink jy ken die liedjie, want dit is baie goed bekend. : 나는 당신이 노래를 알고 있다고 생각한다. 왜냐하면 그것은 아주 잘 알려진 노래이기 때문이다. 4. Jy het dit al dikwels oor die draadloos gehoor. : 당신은 종종 라디오에서 그것을 들을 수 있었을 것이다. 5. Hie..