Kaap van Storms loop lelik deur in gure weer Gavin Prins en Hanlie Stadler Rapport 26 Mei 2002 Wat bestempel word as "die ergste storm die afgelope 25 jaar" het die Kaapse kus die afgelope naweek getref. Die kus van die Oranjeriviermond tot by Plettenbergbaai het oornag deurgeloop onder wind van tot 95 km/h, deinings van tot 6 m en gepaardgaande re n en koue. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdien..