Suid-Afrikaanse verbruikers draai l meer hul sente om Rapport 14 April 2002 13/04/2002 05:13 PM - (SA) Nan Eyles Die verswakte rand, ho r rentekoerse en voortdurende stygings in die petrolprys is almal faktore wat besig is om by te dra tot 'n vermindering in besteding onder Suid-Afrikaanse verbruikers. Enige belastingverligting of moontlike salarisverhogings word vinnig deur stygende lewens..